<< back

SIMBOLE VAN DIE EWIGHEID

Op Sondag 17 Junie 2018, word Dr. Piet Muller, filosoof en toekomskundige, se tagtigste verjaarsdag in die Tina Skukan se Wes-galery gedenk met die bekendstelling van sy nuutste boek, Die Evangelie volgens Jesus, ?? Bloemlesing van Jesus-Spreuke, versamel uit verskillende tradisies. 
 
Hierdie boekbekendstelling sal deur Dr. Abel Pienaar behartig word.
 
?? Gepaardgaande uitstalling van Dr. Piet Muller se eie resente kunswerke getiteld SIMBOLE VAN DIE EWIGHEID sal ook tydens die geleentheid geopen word. 

Participating: Piet Muller

VENUE:

TINA SKUKAN GALLERY

Address: Plot 6, Koedoeberg Rd, Faerie Glen, Pretoria
Tel: 012 991 1733
Gallery Hours:Tuesday - Saturday: 10:00 - 17:00 Sunday: 10:00 - 15:00





MORE EVENTS IN PRETORIA


PRETORIA - GALLERY AT THE MUSEUM
Opening: Saturday 25 August 2018 at 11:00 - 17:00
Stoompomp Vlakte Art Exhibition
Participating: Various artists

View details...


PRETORIA - TINA SKUKAN GALLERY
Opening: Sunday 26 August 2018 at 11:30
Revision / Hersiening
Participating: Willem Pretorius
Closing Wednesday 19 September 2018

View details...


PRETORIA - FRIED CONTEMPORARY
Opening: Thursday 30 August 2018 at 18:00
White Light
Participating: Gordon Froud
Closing Saturday 29 September 2018

View details...