× art.co.za artists exhibitions training blog

Art Exhibitions

Droom Hoog photo exhibition

15 March 2019

Kom join Die Bende vir die opening van die DROOM HOOG fotografie-uitstalling. Die uitstalling is ‘n reeks van 22 fotos wat geneem is deur Liam Lynch en Fokofpolisiekar se tromspeler, Jaco S. Venter. 
Liam & Snake het ons opname van ons DROOM HOOG kortspeler, ons kort toer na Europa + die lewe op die pad en by die huis gedokumenteer.
 
Prints framed en unframed gaan ook te koop wees.
 

Participating: Liam Lynch and Jaco S. Venter

VENUE:

FOKOF BAR
Address: 297 lynnwood road, pretoria



REVIEWS





4 + 2 =





MORE EVENTS IN PRETORIA


LONGSTREET ART LOVERS 1932
Remembrances

Participating: Various artists

Opening: Thursday 23 May 2019 at 18:30 - 4 June 2019

View details...