Tel: 012 804 0869
Email: michael@michaelheyns.co.za
www.michaelheyns.co.za

Artist Statement

Vandat ek kan onthou wou ek prentjies maak. D.H. Lawrence het nie verniet gesÍ die menslike siel het skoonheid broodnodig nie. Ons is so gemaak. Die heimlike droom om voltyds te skilder is bewaarheid toe die Nasionale Filmraad in 1979 sluit en Susan sÍ sy hou aan met werk - net vir drie jaar - en ek moet voltyds skilder.

Ook haal ek aan wat John Rocha sÍ:

There is a clarity, an essence, a singular truth that informs all I do - I want to make beautiful things. I want people to feel good. Maybe beautiful is not the right word. Perhaps it's not the kind of beauty that is conspicuously, but the kind you come across unknowingly, almost unexpectedly - a beauty that is more than a visual charm.