Jan van der Merwe Press | Art.co.za | Art in South Africa
× art.co.za artists exhibitions training blog shop

Press Articles

Time And Space - Installations by Jan van der Merwe
Oliewenhuis Art Museum Bloemfontein

Working primarily in rusted metal, Jan van der Merwe has developed a language that speaks subtly yet eloquently of the South African psyche.He is known for his installations in which he incorporates found objects with rusted tins.

Download pdf:Time And Space - Installations by Jan van der Merwe


Liminality, absence and silence in the installation art of Jan van der Merwe
by Runette Kruger and Jan van der Merwe

Runette Kruger interprets specific examples of the installation art of South African artist Jan van der Merwe in terms of notions regarding liminality, focusing on the concepts of absence and silence, or the “nothingness” inherent in space and time, and in language. Kruger argues that in the works chosen for analysis, Van der Merwe foregrounds liminal space and time as productive of nothingness.

Download pdf:Liminality, absence and silence in the installation art of Jan van der Merwe: Image & Text: Issue 17, 2011: 158-170


Beeld - Plus 28 Junie 2006

Van der Merwe bewaar met weerlose verganklikheid
Deur Johan Myburg

Die Pretoriase Kunsmuseum se volgende aanbieding is oorsiguitstalling van Jan van der Merwe met die titel ‘Die argeologie van tyd’.

Argeologie is dalk die juiste noemer vir dié uitstalling – Van der Merwe het hom in die verlede met menige uitstalling al as “argeoloog” gevestig.

Waar argeologie gewoonlik oudheidkunde aandui, draai Van der merwe dié konsep op sy kop en skep nuwe werke met die voorkoms van argeologiese fondse.

In sy installasiewerke maak hy gebruik van persoonlike besittings,erfoged en items wat deur ander eenkant geskuif is en afval word. Dié goed word verouder en terselfdertyd gepreserveer deurdat Van der merwe dit bedek met roes en só werelde van weerloosheid,verganklikheid en tydelikheid bewaar.

Maar bewaring is nie die eerste indruk wat ‘n mens kry by die aanskoue van dié werke nie – eerder weerloosheid. En dan selfs meer as net weens die tande van die tyd. Die afwesige mense wat in en om die werke onsigbaar bly talm, gee daaraan ‘ngevoel van broosheid anderkan nostalgie.

The End, die instalasiewerk wat Van der Merwe vir hierdie uitstalling geskep het, bestaan uit 108 fliekstoele in rye gerangskik, met ‘n gevoel van grafstene waarna die kyker afkyk. Soos in ‘n begaafplaas. En die kyker word met dié afkyk tegelykertyd genoop tot nederigheid.

Die kreatiewe spanning in Van der Merwe se werk kom derhalwe na vore deur meer as net materiaaalgebruik. Van der Merwe se Die argeologie van tyd is van vnadag tot 29 Oktober in die Albert Werth-saal, Oos-galery en de foyer van die Pretoriase Kunsmuseum te sien.